Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:7 Die Boodskap (DB)

Toe het een van die boodskappers sy hand uitgesteek en van die kole uit die vuur gevat wat tussen die wesens brand en wat natuurlik ook vuurwarm was. Die wese het die kole in die hand gesit van die man wat in die huis van die Here diens doen. Die man het toe die kole gevat en uitgegaan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:7 in konteks