Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:6 Die Boodskap (DB)

Die Here sê toe vir die man wat in sy huis diens doen: “Gaan nou tussen die wesens in en vat weer van die gloeiende kole wat tussen die wiele onder die wesens is.” Die man het toe ingegaan tussen die wiele en langs een van die wiele gaan staan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:6 in konteks