Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:22 Die Boodskap (DB)

Hierdie boodskappers se gesigte het ook nes die gesigte gelyk van die wesens wat ek langs die Kebarrivier gesien het. En hulle het ook so reguit vorentoe beweeg, nes die wesens by die Kebarrivier.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:22 in konteks