Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:27 Die Boodskap (DB)

Die Man se bolyf het gegloei. Dit het gelyk of dit van lopende, witwarm metaal gemaak is, so helder het dit geblink. Dit het gelyk of daar vuur uit sy bolyf kon kom, so het dit geskitter. En sy onderlyf het net so geskitter, asof dit van ’n baie warm vuur gemaak is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:27 in konteks