Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:28 Die Boodskap (DB)

Rondom die Man was die lig so helder dat dit gelyk het of die mooiste veelkleurige reënboog om Hom gedraai was. Ek het toe besef dat dit die Here self was wat in al sy mag aan my verskyn het. En toe ek die Man sien, het ek met my gesig in die stof neergeval. Ek kon nie langer bly staan nie, so het dié gesig my oorweldig. Toe hoor ek iemand wat met ’n helder, duidelike stem met my praat.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:28 in konteks