Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 9:6 Die Boodskap (DB)

Die Here het dan ook die volgende dag laat gebeur wat Hy gesê het. Al die vee van die Egiptenaars het siek geword en begin vrek. Onder die Israeliete se vee is daar egter nie ’n enkele een dood nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 9

Kyk Eksodus 9:6 in konteks