Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 9:7 Die Boodskap (DB)

Die farao het ook mense gestuur om te kyk of dit regtig so is dat daar niks by die Israeliete gevrek het nie. Alhoewel hulle vir hom kom sê het dat dit werklik so is, het hy weer viervoet vasgesteek en bly weier om die volk te laat gaan.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 9

Kyk Eksodus 9:7 in konteks