Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 7:22 Die Boodskap (DB)

Die Egiptiese towenaars kon dieselfde doen met hulle kunsies. Al wat gebeur het, was dat die farao hom net verder teëgesit het en geweier het om na hulle te luister. Dit was mos soos die Here gesê het dit sal gebeur.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 7

Kyk Eksodus 7:22 in konteks