Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 7:16 Die Boodskap (DB)

Jy moet dan vir hom sê: ‘Die Here, die God van die Hebreërs, het my na jou toe gestuur. Hy sê jy moet sy volk toelaat om na die woestyn toe te gaan dat hulle daar tot Hom kan gaan bid. Tot nou toe het jy geweier om na hierdie opdrag te luister.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 7

Kyk Eksodus 7:16 in konteks