Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 38:3 Die Boodskap (DB)

Ook die gereedskap wat by die altaar gebruik moes word, is van koper gemaak. Daar was potte om die as in te krap, skoppe om dit op te skep, komme, vurke en panne om kole in te dra.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 38

Kyk Eksodus 38:3 in konteks