Op elke hoek het hulle ’n uitsteeksel vasgesit wat soos ’n beeshoring lyk. Hulle het die hele altaar met koper oorgetrek.