Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:29 Die Boodskap (DB)

Moses het vir die Leviete gesê: “Julle het vandag vir die Here gewerk. Julle was bereid om te doen wat Hy sê. Julle het na Hom geluister, selfs al het dit beteken dat julle seuns en broers moes doodmaak. Die Here die Almagtige sal vir julle sorg.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:29 in konteks