Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 24:4 Die Boodskap (DB)

Moses het ook alles neergeskryf wat die Here vir hom gesê het. Hy het vroeg die volgende oggend ’n plek aan die voet van die berg gaan bou waarop hulle vir die Here kon offer. Hy het ook vir elkeen van die twaalf families ’n regop klip rondom die altaar ingeplant.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 24

Kyk Eksodus 24:4 in konteks