Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 24:3 Die Boodskap (DB)

Moses het toe na die volk toe gegaan en vir hulle alles gesê wat die Here vir hom gesê het. Hy het ook vir hulle die reëls gegee wat die Here vir hom gegee het. Die hele volk het toe geantwoord asof hulle uit een mond praat: “Ons sal alles doen wat die Here van ons verwag.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 24

Kyk Eksodus 24:3 in konteks