Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:13 Die Boodskap (DB)

Toe hy weer ’n keer daar kom, kry hy twee Hebreërs wat besig is om met mekaar te baklei. Hy vra toe vir die een wat verkeerd was: “Hoekom slaan jy aan iemand anders uit jou volk?”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:13 in konteks