Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 18:22 Die Boodskap (DB)

Stel hulle as voltydse regters oor die volk aan. Hulle kan die groter sake dan na jou verwys. Die kleiner sake kan hulle sommer self verhoor. So kan julle saam die vrag dra. Dit sal sake vir jou makliker maak.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 18

Kyk Eksodus 18:22 in konteks