Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 18:21 Die Boodskap (DB)

“Vir die beslissing oor hulle verskille moet jy mans uit die volk aanstel wat as regters kan optree. Stel een man aan vir elke 1 000 mense of selfs vir elke 100 of 50 of tien mense. Hulle moet goed genoeg wees om die werk te kan doen. Hulle moet respek hê vir God en vir die waarheid. Iemand moet hulle nie met geld kan omkoop nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 18

Kyk Eksodus 18:21 in konteks