Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:9 Die Boodskap (DB)

Die fees sal wees soos iets wat jy in jou hand geskryf het of soos ’n knoop wat jy in jou sakdoek gemaak het sodat jy nie kan vergeet nie. Jy sal moet getuig dat die Here jou met sy groot krag uit Egipte bevry het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:9 in konteks