Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:8 Die Boodskap (DB)

Op daardie dag moet julle vir julle kinders vertel hoekom julle die fees hou. Julle moet vir hulle vertel dat dit oor die dinge is wat die Here vir julle gedoen het toe Hy julle uit Egipte laat loskom het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:8 in konteks