Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 33:9 Die Boodskap (DB)

Maar hulle het U nie in die steek gelaat nie. Hulle het alles gedoen wat U hulle beveel het. Hulle het u ooreenkoms met u volk veilig beskerm. Hulle was meer lojaal aan U as aan hulle ouers en hulle eie kinders.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 33

Kyk Deuteronomium 33:9 in konteks