Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 33:10 Die Boodskap (DB)

Laat hulle nou vir Israel leer wat die Here verwag. Laat hulle Israel herinner aan wat die Here wil hê hulle moet doen. Hulle moet elke dag wierook voor die Here brand om te wys dat hulle Hom respekteer. Net hulle mag offers vir die Here bring.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 33

Kyk Deuteronomium 33:10 in konteks