Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:14 Die Boodskap (DB)

Die mense het botter van melk gemaak. En hulle het melk van hulle vee gekry. Daar was vet lammers en skaapramme en bokramme uit Basan om te eet. Hulle het die beste koring gehad. Daar was genoeg wyn om te drink wat hulle van die beste druiwe gemaak het. Die Here het dit vir hulle gegee.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:14 in konteks