Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:13 Die Boodskap (DB)

“Dis die Here wat vir sy volk hierdie mooi land gegee het. Hy het dit vir hulle as ’n geskenk gegee. Hierdie land het genoeg dat sy inwoners kon eet tot hulle versadig is. Daar was heuning wat jy oral in die veld kon kry. Daar was olie wat uit die harde klip gemyn kon word.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:13 in konteks