Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:28 Die Boodskap (DB)

“Roep nou al die leiers en die offisiere van die verskillende stamme van Israel bymekaar. Ek wil met hulle praat. Die Here wat heers oor die hemel, sowel as die mense op aarde, moet hoor wat ek vir julle sê. Hulle moet agterna vir almal sê dat julle nie gedoen het wat ek gesê het nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:28 in konteks