Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:27 Die Boodskap (DB)

Ek weet baie goed hoe opstandig hierdie klomp mense is. Hulle koppe is baie hard. Ek is nou nog by julle. En nogtans het julle kort-kort teen die Here in opstand gekom. En hoe het julle nie teen die Here gerebelleer nie! Hoeveel te meer sal dit nie gebeur wanneer ek die dag dood is nie. Ek weet dat julle nog baie kere teen die Here in opstand gaan kom.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:27 in konteks