Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 30:13 Die Boodskap (DB)

Wat die Here van jou vra, kan jy doen. Sy opdragte is ook nie ver oor die see sodat jy iemand moet soek om op ’n skip te klim en oorsee te vaar om dit te gaan soek nie. Jy kán lewe soos die Here van jou verwag.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 30

Kyk Deuteronomium 30:13 in konteks