Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 30:14 Die Boodskap (DB)

Wat Hy van jou vra, is eintlik baie naby aan jou. Ek het dit vir jou in jou hand gegee. Jy kan daaroor praat. Ja, jy ken dit al teen dié tyd. Jy is in staat om te lewe soos die Here van jou verwag.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 30

Kyk Deuteronomium 30:14 in konteks