Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 30:12 Die Boodskap (DB)

Wat die Here van julle vra, is nie so moeilik dat ’n mens in die hoë hemel moet gaan soek om dit te verstaan nie. Dis nie nodig dat iemand uit die hemel moet afkom en vir jou vertel wat van jou verwag word voor jy dit sal kan doen nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 30

Kyk Deuteronomium 30:12 in konteks