Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 29:25 Die Boodskap (DB)

“Dan sal daar vir hulle gesê word: ‘Dit het gebeur omdat die inwoners van hierdie land die ooreenkoms geïgnoreer het wat hulle God met hulle gesluit het. Hulle het hulle nie gesteur aan wat hierdie ooreenkoms sê die Here van hulle verwag nie. Dit is hierdie God wat hulle uit Egipte gebring het, soos Hy hulle oupagrootjies belowe het Hy sal doen.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 29

Kyk Deuteronomium 29:25 in konteks