Die nasies wat rondom julle bly, sal dan vra: ‘Hoekom het die Here iets so verskrikliks met hierdie land gedoen? Wat het Hom so woedend gemaak dat Hy so opgetree het?’