Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 29:23 Die Boodskap (DB)

Hulle sal sien dat die hele land afgebrand is. Al wat oorgebly het, is swael en sout. Alles in julle land is onvrugbaar. Niks wil groei nie. Nie eens gras kom meer op nie. Julle land sal soos Sodom en Gomorra wees, soos Adma en Sebojim. Die Here het mos hierdie stede verwoes toe die inwoners aangehou het om slegte dinge te doen. Hulle het nie ’n gedagte aan God gegee nie. Die Here het toe kwaad geword en hulle met wortel en tak uitgeroei.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 29

Kyk Deuteronomium 29:23 in konteks