Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 29:19 Die Boodskap (DB)

Niemand wat vandag na my luister, moet dink dat hy nie kan afdwaal nie. Jy moenie gerus word en dink jy is op die regte pad nie. Jy moenie dink alles is reg nie, al loop jy jou eie pad en al doen jy net wat jy wil. Jy sal nie vrede hê nie. Nee, jy gaan vir seker vernietig word. Die Here sal jou straf. Jy sal baie swaarkry.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 29

Kyk Deuteronomium 29:19 in konteks