Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 29:20 Die Boodskap (DB)

Die Here sal sulke mense nie verskoon nie. Hy sal woedend wees oor hulle slegte dade. Hy gee immers om vir sy mense. Hy het hulle so lief dat Hy hulle net vir Homself wil hê. Al die teëspoed en moeilikheid wat in hierdie boek opgeteken is, sal sulke mense tref. Die Here sal hulle vernietig. Niemand sal eens agterna weet dat daar sulke mense soos hulle was nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 29

Kyk Deuteronomium 29:20 in konteks