Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 29:18 Die Boodskap (DB)

Die Here bepaal in hierdie ooreenkoms wat Hy vandag met jou sluit dat geen man of vrou of enige stam van Israel ooit mag wegdraai van die Here julle God om voor sulke afgode te gaan buig nie. Julle mag nie toelaat dat daar in julle midde ’n wortel opskiet wat ’n giftige vrug dra nie. Dit is wat sal gebeur as julle die ander nasies se afgode dien.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 29

Kyk Deuteronomium 29:18 in konteks