Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:55 Die Boodskap (DB)

Hy sal weier om vir hulle ’n stukkie te gee van die vleis wat hy eet; die vleis van sy eie kinders. Hy sal baie honger wees en hy sal niks anders hê om te eet in hierdie tyd nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:55 in konteks