Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:56 Die Boodskap (DB)

Die saggeaardste en mees verfynde vrou onder julle, wat voorheen so baie van haarself gedink het dat sy nie eens haar voete wou vuil maak deur in ’n stofstraat te stap nie, sal wreed word teenoor haar eie man en haar eie seun en dogter.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:56 in konteks