Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:52 Die Boodskap (DB)

“Hulle sal jou stede aanval tot hulle al die mure om die stede afgebreek het. Jy het mos gedink jy is veilig omdat daar sulke hoë mure om jou stede is! Wel, daar sal nie ’n enkele stad bly staan in die land wat die Here vir jou gegee het om in te woon nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:52 in konteks