Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:53 Die Boodskap (DB)

As hulle om jou stede saamtrek sodat jy nie kan ingaan of uitgaan nie, sal die kos later opraak. Dit sal dan so sleg gaan dat julle julle eie seuns en dogters sal moet eet om te oorleef. Dit is die seuns en dogters wat die Here vir julle gegee het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:53 in konteks