Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:32 Die Boodskap (DB)

“Jy sal sien hoe jou seuns en dogters deur jou vyande weggevat word om sonder betaling vir ander te gaan werk, en jy sal niks daaraan kan doen nie. Jou hart sal breek soos jy na hulle verlang. Maar niks wat jy doen, sal iets aan die situasie verander nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:32 in konteks