Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:33 Die Boodskap (DB)

“’n Vreemde nasie van wie jy nog nooit gehoor het nie, sal die oeste opeet waaraan jy so hard gewerk het en wat jou so baie geld gekos het. Hulle sal jou aanhoudend sleg behandel en jou verdruk.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:33 in konteks