Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:31 Die Boodskap (DB)

Hulle sal jou osse voor jou oë slag, maar hulle sal nie eens aanbied om vir jou ’n stukkie van die vleis te gee nie. Hulle sal jou donkie wegjaag en jy sal hom nooit weer sien nie. Jou vyande sal jou skape vir hulleself vat. Niemand sal jou help as hulle jou besteel en beroof nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:31 in konteks