Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 26:16 Die Boodskap (DB)

“Die Here jou God sê vandag vir jou dat jy haarfyn alles moet doen wat Hy jou beveel. Jy moet presies maak soos Hy vir jou sê. Jy moet dit alles doen sonder om vir een oomblik jou eie kop te volg.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:16 in konteks