Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 26:15 Die Boodskap (DB)

Daarom, Here, laat daar nou ’n glimlag op u gesig wees as U na my kyk. Kyk na my daar van die plek af waar U bly en maak u volk Israel voorspoedig in alles wat hulle doen. Laat hulle land ook oorgenoeg hê sodat al die mense in die land genoeg het om te eet. U het mos ons oupagrootjies en oumagrootjies belowe dat U dit sal doen.’”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:15 in konteks