Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:8 Die Boodskap (DB)

Die bokram het al hoe sterker geword. Maar toe hy op sy heel sterkste was, is sy groot horing afgebreek. In die plek daarvan het daar vier ander groot horings uitgegroei wat elkeen in ’n ander windrigting gewys het.

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:8 in konteks