Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:7 Die Boodskap (DB)

Die volgende oomblik het hy die skaapram in sy woede stormgeloop en hom so hard gestamp dat al twee sy horings afgebreek het. Dit het hom heeltemal hulpeloos gemaak. Toe het die bokram hom platgestamp en hom met sy pote begin vertrap sonder dat iemand hom kon help.

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:7 in konteks