Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:4 Die Boodskap (DB)

Ek het gesien hoe die ram na die weste en die noorde en die suidekant toe alles wat voorkom uit die pad stamp met sy horings. Daar was nie ’n dier wat sterk genoeg was om teen hom te veg of vir hom kon wegvlug nie. Hy het gedoen net wat hy wil en het al hoe sterker geword.

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:4 in konteks