Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:3 Die Boodskap (DB)

Toe ek opkyk, sien ek ’n skaapram met twee lang horings daar langs die rivier staan. Een van die horings was langer as die ander een, al het dit ná die eerste een begin groei.

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:3 in konteks