Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:13 Die Boodskap (DB)

Ek het toe twee hemelwesens met mekaar hoor praat. Die een het vir die ander een gevra: “Hoe lank gaan die gebeure in die visioen aanhou: die mense wat in sonde leef in plaas daarvan dat hulle die daaglikse offers bring, die tempel wat deur sonde besoedel word en die hemelse weermag wat so vertrap word?”

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:13 in konteks