Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:12 Die Boodskap (DB)

In plaas daarvan dat die mense hulle daaglikse offers gebring het, het hulle verkies om in sonde te leef. Hulle het die wetboek van die Here onder hulle voete vertrap en leuens links en regs vertel. Alles wat hierdie horing aangepak het, was suksesvol.

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:12 in konteks