Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:25 Die Boodskap (DB)

Hy sal vieslike dinge teen die Allerhoogste sê en die mense wat aan die Allerhoogste behoort, onderdruk en bitter swaar laat ly. Hy sal sy bes doen om hulle godsdienstige voorskrifte en feeste te verander. Hy sal vir ’n vasgestelde tyd oor die mense van die Allerhoogste regeer.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:25 in konteks